Member Evenings

Published on 21 April 2011

The members’ evenings are held on every second month on a Tuesday evening. The usual venue for our members’ evenings is at the Witbank Technical High School Lapa, in Beyers Street. This is the ideal opportunity for members and their families to interact socially with their fellow hunters. After the chairman’s introduction, there are a few announcements as well as some feedback about recent and planned branch activities. This is followed by a short presentation by experts on topics of interest to our members. Themes that proved to be popular in the past include: Hearing- and Eye protection, Conservation initiatives, Reloading, Snakes, Trophy measuring, Photography,  Taxidermy, Preparation for the Hunt, Bush Cooking and many more. Keep an eye on our calendar for each evening's topic.

   

Join us after the presentation for something to to wet the gully and fill the belly.

Once a year, usually in November, the members’ evening is sponsered by a business, ie. Outdoors Warehouse, and held on their premises.

Special mention must be made of the members’ evening in September – a highlight in our calender. This is when our Annual General Meeting is held. During this meeting, the committee is elected for the new year and finances as well as, new and existing projects are discussed. This is a great opportunity for members to give valuable input into the direction that the branch is taking.

Come and introduce yourself, and become part of our family!


Ledeaande

Die ledeaand word elke tweede maand gehou, gewoonlik op die tweede Dinsdagaand van die maand. Die gereelde venue vir ons ledeaande is Hoer Tegniese Skool Witbank se Lapa in Beyers Straat. Tydens hierdie geleentheid word lede en hul gesinne die kans gegun om in ’n ontspanne luim met medejagters kontak te maak. Die aand begin met ‘n verwelkoming deur die voorsitter, sowel as ‘n paar afkondigings waartydens daar ook terugvoer gegee word oor die tak se afgelope en beplande aktiwiteite. Dan is daar ’n kort aanbieding deur kundiges oor onderwerpe wat vir ons lede interessant is. Onderwerpe wat in die verlede groot aftrek gekry het sluit in: Gehoor- en oogbeskerming, Bewaringsaksies, Herlaai, Slange, Trofeemeet, Fotografie,  Taksidermie, Voorbereiding vir die jag, Boskos en vele meer. Hou die kalender dop vir inligting oor wat beplan word vir hierdie jaar. 


Na die praatjie kan diegene wat wil saam kuier, ietsie nietig vir die keel en die pens.

Een keer per jaar, gewoonlik in November, word ons ledeaand geborg deur 'n besigheid, ie. Outdoors Warehouse, en word dan op hulle perseel gehou.

Dan moet die September maand-ledeaand ook uitgesonder word as ‘n hoogtepunt van die jaar. Dis wanneer ons die tak se Algemene Jaar vergadering hou. Tydens die vergadering, word die nuwe komittee vir die komende jaar verkies; finansies, asook die nuwe en huidige projekte, word bespreek. Hierdie is 'n uitstekende geleentheid vir lede, om waardevolle inset te lewer, in die rigting wat die tak beweeg.

Kom stel jouself voor en word deel van ons familie!

Search

We have 262 guests and no members online