Conservation

 

Die slagspreuk van SA Jagters is Bewaring deur volhoubare benutting. 

Sebratak het verskeie bewaringsaksies geloods oor die laaste jaar en ons nooi almal uit om deel te word van ons bewaringsaksies.

Die Juniors het strikke op 'n wildspaal verwyder saam met die span van 50/50. Hulle het verskeie strikke verwyder wat gebruik word vir onwettige jag deur veediewe. Hierdie strikke maak die diere op die onmeslikste maniere dood.

Van die tak se lede is betrokke by die vang en ring van wilde voëls. Die lede wat daarby betrokke wil raak kan gerus vir Gert Opperman kontak op 0828704989.

Daar is 'n DVD deur die SA Jagters uitgereik is, wat die geskiedenis van bewaring uitbeeld. Hierdie dvd word by van ons ledebyeenkomste gebruik as bewusmaking oor die belangrikheid van bewaring.

Ons beplan om in die toekoms, ons bewringsaksies uit te brei. Een van die planne is om in ons omgewing, bu die Witbank Natuurreservaat betrokke te raak en sodonde aan ons eie gemeenskap terug gee.

'n Ander aksie waar ons beplan om betrokke te raak is om saam met die ereveldwagters in die Kruger Wildtuin te werk om bewaring 'n nasionale aksie te maak deur die Sebratak.

Vir enige navrae oor ons tak se bewaring, kontak gerus ons bewarinskoördineerder. Die inliging is by ons komittee kontak besonderhede beskikbaar.

Branch Activities

  • Branch Shooting Activities

    Sebra Branch Shooting days Registration starts from 07:30 in the summer and 08:30 in the winter. The range meeting will Read More
  • Member Evenings

    The members’ evenings are held in January, March, May and July on every second Tuesday of the month. The venue Read More
  • Training

    Senior Opleiding Ons bied elke maand opleiding, gewoonlik die laaste Saterdag van elke maand. Die opleiding wissel elke maand tussen Read More
  • Conservation

    Die slagspreuk van SA Jagters is Bewaring deur volhoubare benutting. Sebratak het verskeie bewaringsaksies geloods oor die laaste jaar en Read More
  • 1

We have 130 guests and no members online