• 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5

SA Hunters National Website


Read the SA Hunters National website.

Member Administration

Online Member Administration for new and existing members.


Hunting Destinations

Find or list your Hunting Destination on the SA Hunters Hunting Destinations database

Sebra Branch

The South-African Hunters and Game Conservation Association were established in 1949 and have since grown to over 41 000 members. Our association is committed to look after the interest of hunters and sport shooters in South-Africa. Our goal is to focus on conservation, training, responsible hunting ethics, firearm safety, hunting safety and integrity all with the aim to preserve our heritage for future generations.
Na maande se beplanning, konsulteering en behoefte bepaling is Sebra tak (Witbank) op 25 Mei 2011 gestig. Sebra tak leef nie slegs ons Vereeniging se doelstelling en waardes uit nie maar is ook passievol om gesinne bymekaar te bring. Dit doen ons deur gesonde ontspannings geleenthede te skep binne ons gemeenskap. Dit kry ons reg met die fasiliteering van gereelde skietgeleenthede, opleidings geleenthede, kuier aande, junior kampe en natuurbewarings geleenthede waarby verskeie van ons plaaslike besighede baie betrokke by is.
Sebra branch culture is one that speaks of integrity and good character, not only as nature loving hunters but also as people with a passion for creating a platform- and setting direction for future generations.
Ons deel graag inligting met ons lede deur ons maandelikse Taknuus wat op ons webblad beskikbaar is, sowel as by ons tweemaandelikse (Januarie, Maart, Mei, Julie, September & November) lede vergaderings. Die Maart vergadering word tradisioneel by Barloworld Toyota aangebied en die afskop van die jagseisoen lede vergadering van Mei word by Trappers in die Highveld Mall aangebied. Verder word die opleidingsgeleenthede, vergadering- en skiet reelings maandeliks, in die week voor die geleentheid, op epos met ons lede gedeel. Die junior (onder 18’s) het ook hulle eie Whattsup groepie waar hulle onder mekaar kommunikeer. Met uitsonderlike gevalle sal ons per SMS ons lede herinner aan belangrike vergaderings of dringende wysigings. Sebra tak is daartoe verbind om sovêr dit in ons vermoë is die lede van ons tak se kontakbesonderhede te beskerm en om nie “rommelpos” te versprei nie.

Upcoming Events

21 Sep 2018
02:00PM -
Junior Shoot
22 Sep 2018
08:00AM -
Branch Shoot WPSC
22 Sep 2018
08:00AM - 05:00PM
Toegewyde Sportskut Opleiding

Current Branch News

Beste Lede

Ons rapporteer oor n baie suksesvolle Junior Streekskiet kompetisie wat deur Sebra aangebied is.

Die jaarlikse nagskiet word op die 24e Augustus aangebied, dit sal die derde Nagskiet wees wat die tak aanbied, hou asb kommunikasie dop vir meer inligting.

Vir die lede wat nog volstoom jag….geniet dit en wees veilig!

Baie geluk aan elkeen wat in Augustus verjaar, n mooi en geseende jaar word julle toegewens!

VOLGENDE LEDEVERGADERING 11 SEPTEMBER 2018 (ALG JAARVERGADERING)

FOTO KOMPETISIE
Stuur asb jou jag en natuurfoto’s na sebra.photos@gmail.com . Beoordeling word ekstern gedoen, die wenners word geplaas sodra die beoordeling gedoen is. Ondersteun asb die kompetisie, n baie lekker prys vir beste natuur en jagfoto kan gewen word. Besoek asb ons FB Blad, Sebratak Sajwv, vir katogoriee en reels.
Junie se foto wenner is Aneke Visagie se twee Koedoe bulle, Baie geluk!

JUNIORS
Die Streekskiet , gehou op 21 Julie by WPSC, wenners is soos volg:

o/13 PCP Air
T CRONJE 137.01
J DIEDERIKS 135.01
R VAN AS 127.00

O/18 PCP Air
JM JANSEN V VUUREN 127.01

0/9 SPRINGER AIR
MISS A DIEDERIKS 93.00

0/13 RIM FIRE
E KRUGER 136.00
JJ SCHON 130.02
MISS J DIEDERIKS 126.00

0/18 RIM FIRE
H HELBERG 138.00
R DU PREEZ 136.01
HGPD SCHEEPERS 125.00

Baie geluk aan elke skut wat deelgeneem het, dit was n groot sukses! Baie geluk aan die wenners in julle onderskeie afdelings, wel gedaan!
Baie dankie aan ons borge: Trappers; National Cartridge; Centre Engineering;NSN; Andrew Brits en Adrie Prinsloo.
Kontak persoon is Adrie Prinsloo (0828510441) en Gert Van Der Merwe (0828029616

PROMOSIE ITEMS
Verskeie items is beskikbaar teen beskostigbare pryse, kontak asb vir Corne Mostert op 0609936084

OPLEIDING
Ons volgende opleiding gaan op 25 Augustus wees. Hierdie maand se opleiding is Toegewyde Jagter. Kontak Ian Rautenbach by 0764232375.

PROGRAM
Augustus – Oktober 2018

Vakansiedae
9 Augustus
24 September

Dwandzani Skiet Dae
04 Augustus
01 September
06 Oktober

WPSC Skiet Dae
25 Augustus
22 September
20 Oktober

Juniot Skiet Dae
24 Augustus
21 September
19 Oktober

Junior Boogskiet Dae
6 & 20 Augustus
3 & 17 September
15 & 29 Oktober

Senior Opleiding
25 Augustus Toegewyde Jagters
22 September Toegewyde Sport
27 Oktober Toegewyde Jagters

Junior Opleiding
5-7 Oktober

Sebratak het nou ook 'n WhatsApp groep. Stuur jou naam, van en SA Jagters lidnommer via WhatsApp na 081 501 1514 en vra op by die groep gevoeg te word.

Sebragroete,

Sebratak

Features

The general theme section allows you to control the behaviour and the overall appearance of your theme.

Style

The style section contains the customizer. Hit the Customizer button to add your own style or to modify an existing style. After the customizer is loaded, you can easily customize colors, fonts, margins and even more settings of the theme. The customizer saves only the modified variables and automatically compiles them into CSS.


Screenshots

Demo Image Demo Image Demo Image Demo Image

Branch Activities

  • Branch Shooting Activities

    Sebra Branch Shooting days Registration starts from 07:30 in the summer and 08:30 in the winter. The range meeting will Read More
  • Member Evenings

    The members’ evenings are held in January, March, May and July on every second Tuesday of the month. The venue Read More
  • Training

    Senior Opleiding Ons bied elke maand opleiding, gewoonlik die laaste Saterdag van elke maand, die opleiding wissel elke maand tussen Read More
  • Conservation

    Die slagspreuk van SA Jagters is Bewaring deur volhoubare benutting. Sebratak het verskeie bewaringsaksies geloods oor die laaste jaar en Read More
  • 1

We have 1360 guests and no members online