• 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5

SA Hunters National Website


Read the SA Hunters National website.

Member Administration

Online Member Administration for new and existing members.


Hunting Destinations

Find or list your Hunting Destination on the SA Hunters Hunting Destinations database

Sebra Branch

The South-African Hunters and Game Conservation Association were established in 1949 and have since grown to over 41 000 members. Our association is committed to look after the interest of hunters and sport shooters in South-Africa. Our goal is to focus on conservation, training, responsible hunting ethics, firearm safety, hunting safety and integrity all with the aim to preserve our heritage for future generations.
Na maande se beplanning, konsulteering en behoefte bepaling is Sebra tak (Witbank) op 25 Mei 2011 gestig. Sebra tak leef nie slegs ons Vereeniging se doelstelling en waardes uit nie maar is ook passievol om gesinne bymekaar te bring. Dit doen ons deur gesonde ontspannings geleenthede te skep binne ons gemeenskap. Dit kry ons reg met die fasiliteering van gereelde skietgeleenthede, opleidings geleenthede, kuier aande, junior kampe en natuurbewarings geleenthede waarby verskeie van ons plaaslike besighede baie betrokke by is.
Sebra branch culture is one that speaks of integrity and good character, not only as nature loving hunters but also as people with a passion for creating a platform- and setting direction for future generations.
Ons deel graag inligting met ons lede deur ons maandelikse Taknuus wat op ons webblad beskikbaar is, sowel as by ons tweemaandelikse (Januarie, Maart, Mei, Julie, September & November) lede vergaderings. Die Maart vergadering word tradisioneel by Barloworld Toyota aangebied en die afskop van die jagseisoen lede vergadering van Mei word by Trappers in die Highveld Mall aangebied. Verder word die opleidingsgeleenthede, vergadering- en skiet reelings maandeliks, in die week voor die geleentheid, op epos met ons lede gedeel. Die junior (onder 18’s) het ook hulle eie Whattsup groepie waar hulle onder mekaar kommunikeer. Met uitsonderlike gevalle sal ons per SMS ons lede herinner aan belangrike vergaderings of dringende wysigings. Sebra tak is daartoe verbind om sovêr dit in ons vermoë is die lede van ons tak se kontakbesonderhede te beskerm en om nie “rommelpos” te versprei nie.

Upcoming Events

04 Jan 2019
12:00PM - 12:00PM
Junior Kamp
05 Jan 2019
07:30AM -
Dwandzani Shooting Event
04 Jan 2019
12:00PM - 12:00PM
Junior Kamp
04 Jan 2019
12:00PM - 12:00PM
Junior Kamp
18 Jan 2019
02:00PM -
Junior Shooting Event
19 Jan 2019
07:30AM -
WPSC Branch Shoot
21 Jan 2019
02:00PM -
Junior NASP Bow Shoot
22 Jan 2019
06:00PM -
Branch Member Meeting
25 Jan 2019
Management Strategic Summit
25 Jan 2019
Management Strategic Summit

Current Branch News

Beste Lede

En so het nog n jaar propvol met bedrywighede tot n eiende gekom. In die algemeen het ons tak fluks gegroei tot oor die 600 lede, en het ons groot suksesse gehad met ons steeds gewilde skietdae en nuwe geleenthede vir ons Juniors.  Baie dankie aan elkeen wat bygedra het tot die Tak se sukses die afgelope jaar, lede wat hard gewerk het om die wiel aan die rol te hou en ons lede wat so getrou die skietdae bywoon en ondersteun, elkeen van julle maak dit n sukses en baie lekker. 

Aan elke lid van Sebra tak en hul familie wens ons julle n Geseende  Kersfees toe en n voorspoedige nuwe jaar.  Ons sien uit na n nuwe jaar vol bedrywighede.  Die Taknuus sal weer in Januarie 2019 op die webwerf wees.

Groete en beste wense

Takbestuur

 

FOTO KOMPETISIE

Baie dankie vir elkeen se foto bydraes.  Die kompetisie is gesluit vir 2018.  Die wenner sal met die Jaareinsfunksie aangekondig word.

 

JUNIORS

Die volgende kamp is die naweek van 04/01/2019, die naweek voor die skole begin. As jy n gerigestreerde jnr is maar nie op die WhattsApp groep is nie, kontak asb vir Gert vd Merwe dat jy bygevoeg kan word om op hoogte te bly van die Juniors se bedryhwighede.

Kontak persoon is Gert Van Der Merwe (0828029616)

 

PROMOSIE ITEMS

Verskeie items is beskikbaar teen beskostigbare pryse, kontak asb vir Corne Mostert op 0609936084

 

OPLEIDING

 Kontak   Kevin Opperman op 082 552 6322

 

PROGRAM

SKIET DAE DWANDZANI

05 Januarie 2019

02 Februarie

02 Maart

SKIET DAE WPSC

19 Januarie 2019

16 Februarie

23 Maart

 

Juniot Skiet Dae               

18 Januarie 2019

15 Februarie

22 Maart

 

Junior Boogskiet Dae

21 Januarie 2019

04 Februarie

18 Februarie

04 Maart

18 Maart

 

Senior Opleiding                                                             

26 Januarie 2019 Toegewyde Sport

23 Februarie Toegewyde Jag

30 Maart Toegewyde Sport

 

Junior Opleiding

4-6 Januarie 2019

Module Positions

Module Layout

module-layout

This theme comes with a lot of module positions. The blue module positions allow to choose a module layout which defines the module alignment and proportions:

parallel, first-doubled, last-doubled or stacked

 

Column Layout

module-layout

The two available sidebars, highlighted in red, can be switched to the left or right side and their widths can easily be set in the theme administration.

For modules in the blue and red positions you can choose different module styles. Take a look at the module variations page to get an overview.

 

 Module Positions

module-layout

Branch Activities

  • Branch Shooting Activities

    Sebra Branch Shooting days Registration starts from 07:30 in the summer and 08:30 in the winter. The range meeting will Read More
  • Member Evenings

    The members’ evenings are held in January, March, May and July on every second Tuesday of the month. The venue Read More
  • Training

    Senior Opleiding Ons bied elke maand opleiding, gewoonlik die laaste Saterdag van elke maand. Die opleiding wissel elke maand tussen Read More
  • Conservation

    Die slagspreuk van SA Jagters is Bewaring deur volhoubare benutting. Sebratak het verskeie bewaringsaksies geloods oor die laaste jaar en Read More
  • 1

We have 155 guests and no members online