Directions

Dwandzani Skietbaan
GPS:  25°51'05.5"S 29°00'22.1"E

Neem die N4 in Witbank in die rigting van Pretoria. Klim af by Balmoral en draai regs. Gaan oor die spoor en volg die grondpad. Kyk vir die naamborde en volg.

 

Witbank Practical Shooting Range
GPS: 25°53'26.8"S 29°12'35.0"E

Van die N4 vanaf Pretoria, neem die OR Tambo afrit en draai na regs. By die 2de verkeerslig, draai regs. By die volgende verkeerslig (Watermeyerstraat) draai regs. Volg die pad verby Eskom, teen die snelweg. Waar die pad swenk na regs by die golfbaan, is die staal hek aan die linkerkant.

 

Barloworld Toyota
GPS: 25°52'29.2"S 29°14'17.3"E

 

Trappers Trading
GPS: 25°53'07.2"S 29°15'43.7"E

 

Victorius Guesthouse
6 Victor Street, Del Judor 1, Emalahaleni, 1044

We have 1358 guests and no members online